JEREMIA 4:1-2

JEREMIA 4:1-2 NLV

“Israel, keer terug na My toe,” sê die HERE. “As julle ontslae raak van die afskuwelike afgode, sal julle nie meer so rigtingloos wees nie. As julle ’n eed sweer en my Naam gebruik, moet julle die waarheid praat. Begin reg lewe, behandel mense regverdig en doen wat reg is. As julle dit doen, sal julle die nasies van die wêreld seën. Hulle sal My kom vereer.”

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid