JEREMIA 31:25-26

JEREMIA 31:25-26 NLV

Want Ek sal nuwe krag gee aan dié wat moeg is en die swakkes versterk.” Toe het ek wakker geskrik en rondom my begin kyk. Wat ek ervaar het terwyl ek geslaap het, was baie aangenaam.