JEREMIA 14:20-21

JEREMIA 14:20-21 NLV

HERE, ons bely ons verkeerde dinge wat ons en ons voorouers gedoen het! Ons het teenoor U gesondig. Ek vra dat U, ter wille van Uself, ons nie sal verwerp nie. Moenie dat daar skade kom aan u roemryke troon nie. Moenie u verbond met ons verbreek nie. Moenie ons vergeet nie.