JESAJA 47:14

JESAJA 47:14 NLV

Maar hulle is so nutteloos soos droë gras wat in die vuur brand. Hulle kan hulleself nie red van die mag van die vuur nie! Daar is nie eens kole om jou warm te maak nie, geen vuur waarby jy kan sit nie.

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid