JESAJA 29:16

JESAJA 29:16 NLV

Hoe onnosel is julle! Hy is die Pottebakker, en soveel groter as julle! Julle is maar net die potte wat Hy gemaak het! Kan die kleipot van die pottebakker sê: “Hy het ons nie gemaak nie”? Die kleipot kan tog nie vir die pottebakker sê: “Die pottebakker wat my gemaak het, weet niks!”

Gratis leesplanne en oordenkings oor JESAJA 29:16

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid