JESAJA 26:20-21

JESAJA 26:20-21 NLV

Gaan huis toe, my volk, en sluit die deure agter julle. Kruip weg vir ’n kort rukkie tot sy toorn bedaar het. Kyk, die HERE kom van die hemel af om die mense van die aarde te straf oor hulle sondes. Die aarde sal nie meer dié wegsteek wat vermoor is nie. Hulle sal uitgebring word sodat almal hulle kan sien.