HOSEA 10:12-13

HOSEA 10:12-13 NLV

Ek het gesê: ‘Saai die goeie saad van geregtigheid en julle sal ’n opbrengs van my liefde oes. Ploeg die nuwe grond van julle harte, want dis nou die tyd om die HERE te soek sodat Hy kan kom en geregtigheid oor julle uitstort.’ “Maar julle het boosheid ingeploeg en ’n oes van sondes gekweek. Julle het die vrugte van leuens geëet. Jy het vir jou veiligheid staatgemaak op jou planne en jou militêre mag.

Gratis leesplanne en oordenkings oor HOSEA 10:12-13