HEBREËRS 12:7-8

HEBREËRS 12:7-8 NLV

Wanneer God julle as sy kinders dissiplineer, verduur dit dan as deel van sy opvoedingsprogram. Watter kind word nie gedissiplineer nie? As God julle nie dissiplineer soos Hy met al sy kinders doen nie, is julle nie regtig sy kinders nie, maar buite-egtelik.

Video vir HEBREËRS 12:7-8