HEBREËRS 11:39-40

HEBREËRS 11:39-40 NLV

En alhoewel daar oor hulle almal op grond van hulle geloof met soveel lof getuig is, het nie een van hulle ten volle verkry wat God beloof het nie. Die rede daarvoor is dat God met ons in gedagte iets beters beoog het sodat hulle nie sonder ons volmaaktheid sou bereik nie.

Video for HEBREËRS 11:39-40