HABAKUK 3:17-18

HABAKUK 3:17-18 NLV

Selfs al sal die vyebome nie bot nie en die wingerd sonder druiwe staan, al het die olyfoes misluk, en lewer die landerye niks op nie, al vergaan die kleinvee in die veld en is die beeskrale leeg; tog, ten spyte van alles, sal ek my verbly in die HERE! Ek sal juig oor God wat my verlos!