Ná die vloed het Noag die grond bewerk en ’n wingerd geplant. Op ’n dag het Noag van die wyn gedrink wat hy gemaak het, dronk geword en sonder klere in sy tent gelê. Gam, Kanaän se pa, het dit gesien en buite vir sy broers gaan vertel.
Lees GENESIS 9
Luister na GENESIS 9
Deel
Vergelyk Alle Weergawes: GENESIS 9:20-22
Stoor verse, lees vanlyn, kyk na onderrigsnitte, en meer!
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's