GENESIS 9:20-22

GENESIS 9:20-22 NLV

Ná die vloed het Noag die grond bewerk en ’n wingerd geplant. Op ’n dag het Noag van die wyn gedrink wat hy gemaak het, dronk geword en sonder klere in sy tent gelê. Gam, Kanaän se pa, het dit gesien en buite vir sy broers gaan vertel.

Video vir GENESIS 9:20-22