GENESIS 49:3-4

GENESIS 49:3-4 NLV

“Ruben, jy is my oudste seun, die kind van my kragtige jeug, die vernaamste en die sterkste. Jy is onstuimig soos die golwe van die see, maar jy sal nie langer die belangrikste wees nie. Want jy het by een van my vroue geslaap; jy het my in my bed onteer.

Video for GENESIS 49:3-4