GENESIS 38:24-26

GENESIS 38:24-26 NLV

Omtrent drie maande later hoor Juda dat Tamar, sy skoondogter, haar vir ’n prostituut uitgegee het en swanger geword het. “Bring haar uit en verbrand haar!” het Juda uitgeroep. Toe hulle haar uitbring om haar te straf, stuur sy ’n boodskap aan haar skoonpa: “Die man aan wie hierdie seël, armband en kierie behoort, is die pa van my kind. Herken jy hulle?” Juda het erken dat dit syne was en sê: “Ek is skuldiger as sy, want ek het nie my belofte nagekom om haar as vrou vir my seun Sela te gee nie.” Juda het daarna nie weer met Tamar gemeenskap gehad nie.

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid