GENESIS 3:8-10

GENESIS 3:8-10 NLV

Teen die aand hoor hulle hoe die HERE God in die tuin loop. Hulle kruip toe weg tussen die bome. Die HERE God het toe na die mens geroep: “Waar is jy?” Hy antwoord: “Ek het U hoor aankom in die tuin en gaan wegkruip. Ek was bang omdat ek sonder klere is.”

Video for GENESIS 3:8-10