GENESIS 20:1-2

GENESIS 20:1-2 NLV

Abraham het suidwaarts na die Negev getrek en ’n tyd lank tussen Kades en Sur gewoon. Toe hy in Gerar gewoon het, het hy daar rond vir die mense vertel dat sy vrou Sara sy suster is. Koning Abimelek van Gerar laat haar toe haal om met haar te trou.

Video vir GENESIS 20:1-2