ESEGIËL 2:2-3

ESEGIËL 2:2-3 NLV

Die Gees het oor my gekom terwyl Hy gepraat het en my op my voete geplaas. Ek het sorgvuldig na sy woorde geluister. “Mensekind,” het Hy gesê, “Ek stuur jou na die volk Israel toe, ’n nasie wat teen My rebelleer. Hulle voorouers het al van die begin af teen My gerebelleer, en hulle is steeds tot vandag toe in opstand teen My.