EKSODUS 6:6-7

EKSODUS 6:6-7 NLV

“Daarom moet jy vir die Israeliete gaan sê: ‘Ek is die HERE. Ek sal julle verlos van die slawewerk in Egipte. Ek sal julle bevry met krag en met sterk vergeldingsdade. Ek maak julle my eie volk. Ek sal julle God wees. Julle sal weet dat dit Ek, die HERE julle God, is wat julle van die slawewerk in Egipte bevry het.

Video vir EKSODUS 6:6-7