EKSODUS 26:26-30

EKSODUS 26:26-30 NLV

“Jy moet ook dwarsbalke van akasiahout maak om die panele aan mekaar vas te hou. Daar moet vyf balke vir die noordelike muur van die tabernakel wees. Vir die suidelike muur moet daar ook vyf balke wees. Net so moet daar vyf dwarsbalke vir die westelike muur wees. Die middelste dwarsbalk in die middel van die panele moet van een kant na die ander loop. Trek die panele met goud oor. Maak hake daaraan sodat die dwarsbalke daarin kan pas. Trek die dwarsbalke ook met goud oor. “Rig die tabernakel presies so op soos Ek vir jou op die berg gesê het.

Gratis leesplanne en oordenkings oor EKSODUS 26:26-30

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid