Sodra die bevel wat die koning uitgevaardig het oor sy uitgestrekte koninkryk bekend word, sal elke vrou haar man, belangrik of onbelangrik, met die nodige eerbied behandel.” Dit het vir die koning en sy hoë amptenare reg gelyk. Die koning het toe gemaak soos Memukan voorgestel het. Hy het na elke provinsie briewe gestuur in hulle eie skrif en in die taal van die mense wat daar bly. Hy het bevel gegee dat elke man baas moet wees in sy eie huis en kan sê wat hy wil.
Lees ESTER 1
Luister na ESTER 1
Deel
Vergelyk alle weergawes: ESTER 1:20-22
Stoor verse, lees vanlyn, kyk na onderrigsnitte, en meer!
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's