EFESIËRS 5:22-23

EFESIËRS 5:22-23 NLV

Vroue, julle moet aan julle mans onderdanig wees, soos aan die Here. Op dieselfde manier wat Christus hoof is van die kerk, is ’n man hoof van sy vrou. Christus het sulke hoofskap uitgeoefen toe Hy die kerk verlos het.

Video for EFESIËRS 5:22-23