Omdat julle respek het vir Christus, moet julle aan mekaar onderdanig wees. Vroue, julle moet aan julle mans onderdanig wees, soos aan die Here. Op dieselfde manier wat Christus hoof is van die kerk, is ’n man hoof van sy vrou. Christus het sulke hoofskap uitgeoefen toe Hy die kerk verlos het. Soos die kerk aan Christus onderdanig is, moet julle, vroue, in alles elkeen aan julle eie man onderdanig wees. Mans, julle moet julle vroue liefhê net soos Christus die kerk liefgehad het toe Hy sy lewe daarvoor gegee het
Lees EFESIËRS 5
Luister na EFESIËRS 5
Deel
Vergelyk alle weergawes: EFESIËRS 5:21-25
Stoor verse, lees vanlyn, kyk na onderrigsnitte, en meer!
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's