EFESIËRS 4:11-12

EFESIËRS 4:11-12 NLV

Hý het sommige as apostels gegee, ander as profete, ander as evangeliste, en ander as herders en leraars, om God se mense toe te rus vir hulle dienswerk. Hulle werk is om Christus se liggaam op te bou.

Video vir EFESIËRS 4:11-12