DEUTERONOMIUM 4:23-24

DEUTERONOMIUM 4:23-24 NLV

Wees dus versigtig om nie die verbond te verbreek wat die HERE julle God met julle gesluit het nie. Julle sal dit breek as julle op enige manier afgodsbeelde maak. Die HERE julle God het dit ten strengste verbied. Die HERE julle God is soos ’n vuur wat alles verbrand. Hy is ’n God wat onverdeelde lojaliteit eis.