DANIËL 2:19-20

DANIËL 2:19-20 NLV

Die oplossing van die geheim is in ’n gesig in die nag vir Daniël gegee. Daniël het toe die God van die hemel geloof en gesê: “Loof die Naam van God vir altyd, ja, altyd; aan Hom behoort wysheid en krag