KOLOSSENSE 4:17-18

KOLOSSENSE 4:17-18 NLV

Verder, sê vir Argippus: “Maak seker dat jy die bediening uitvoer wat jy in diens van die Here aanvaar het.” HIER IS MY GROETE IN MY EIE HANDSKRIF – VAN PAULUS. Dink aan my hier in die tronk! Mag die genade van God met julle wees.