KOLOSSENSE 3:23-24

KOLOSSENSE 3:23-24 NLV

Pak alles gemotiveerd aan. Werk soos vir die Here en nie soos vir mense nie. Weet dat die Here julle met ’n erfdeel sal beloon. Die Eienaar vir wie julle werk, is Christus!