In hierdie nuwe lewe is daar nie langer sprake van Griek of Jood, besny of onbesny, ongekultiveerd, barbaars, slaaf of vry man nie. Al wat saak maak, is Christus wat alles in elkeen is. Julle is die mense wat God uitgekies het wat Hy geheilig het en wat Hy liefhet. Daarom moet julle die volgende soos klere aantrek: liefdevolle deernis, vriendelikheid, nederigheid, sagmoedigheid, geduld. Verdra mekaar en as enigeen ’n klagte teen iemand anders het, vergewe mekaar. Vergewe mekaar soos die Here julle vergewe het. Die heel belangrikste wat julle moet aantrek, is die liefde. Die liefde bind alles volmaak saam. Verder, laat die vrede wat Christus bewerk het, in julle lewens die deurslag gee; want as lede van een liggaam is julle tot vrede geroep. En wees dankbaar.
Lees KOLOSSENSE 3
Luister na KOLOSSENSE 3
Deel
Vergelyk alle weergawes: KOLOSSENSE 3:11-15
4 Days
As Christ followers, we have a new life in Christ. But, what does that mean? In this Bible Plan, you’ll learn what a new life in Christ is, how to root out the junk by planting in Christlike qualities, and how to say and do everything as if we were doing it for Christ Himself.
5 Days
Being a new creation in Christ means that we are being constantly renewed through Him. God renews our hearts, minds, and body. He even renews our purpose. During this 5-day Bible Plan, you will dive deeper into what God's Word says about renewal. Each day, you will get a Bible reading and a brief devotional that will help reflect on the different ways we experience God's renewal. For more content, check out finds.life.church
The opposite of mastery is mediocrity, and mediocrity is nothing less than a failure of love and a misrepresentation of the image of God. In this Plan, you’ll explore why Christians should have the highest standards of excellence in our work, what we should be looking for in our “one thing,” and how you can achieve mastery of your vocation for the glory of God and the good of others.
5 dae
God maak ons deel van 'n groot, diverse familie. Hoe lewe ons as gelowiges in só ‘n familie en hoe kan ons meer van God in mekaar leer sien? Hierdie 5-dag leesplan help jou om meer van God in ons diversiteit te sien vanuit die Bybel.
Stoor verse, lees vanlyn, kyk na onderrigsnitte, en meer!
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's