AMOS 2:11

AMOS 2:11 NLV

Sommige van julle seuns het Ek gekies om profete te wees. Ander jong mans het Ek gekies om nasireërs te wees.” Die HERE vra: “Is dit nie so nie, mense van Israel?