HANDELINGE 5:14-15

HANDELINGE 5:14-15 NLV

Al meer mense het in die Here geglo, groot getalle mans en vroue. Mense het selfs siekes op draagbare en bedmatjies in die straat uitgedra sodat wanneer Petrus verbyloop, sy skaduwee dalk op party van hulle kon val.

Gratis leesplanne en oordenkings oor HANDELINGE 5:14-15