Daar het hy Akwila ontmoet, ’n Jood wat in Pontus gebore is. Hy het kort tevore saam met sy vrou, Priscilla, uit Italië daar aangekom. Hulle is uit Italië weg omdat keiser Claudius beveel het dat alle Jode Rome moes verlaat. Paulus het hulle gaan opsoek. Hy het by hulle ingetrek en saam met hulle gewerk, want hulle was tentmakers net soos hy.
Lees HANDELINGE 18
Luister na HANDELINGE 18
Deel
Vergelyk alle weergawes: HANDELINGE 18:2-3
Stoor verse, lees vanlyn, kyk na onderrigsnitte, en meer!
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's