2 TIMOTEUS 3:12-13

2 TIMOTEUS 3:12-13 NLV

Ja, en almal wat ’n toegewyde lewe in verbondenheid aan Christus Jesus wil lei, sal vervolg word. Maar bose mense en swendelaars sal voortgaan van kwaad tot erger. Hulle sal aanhou om mense te mislei, en hulle sal self mislei word.

Video vir 2 TIMOTEUS 3:12-13

Gratis leesplanne en oordenkings oor 2 TIMOTEUS 3:12-13