Van bo af het Hy sy hand uitgestrek en my gegryp, uit diepwaters het Hy my uitgetrek.
Lees 2 SAMUEL 22
Deel
Vergelyk alle weergawes: 2 SAMUEL 22:17
7 Dae
Die tydgety verander nie noodwendig ons omstandighede en situasie nie. Maar ons kan onthou: God is by ons ín elke gety van ons lewe: in die vredevolle in-beheer-voel-tye én in die stormwaterdae wanneer ons bang voel. Milanie Vosloo wil jou kom aanmoedig om te onthou dat God ons nog nie een keer alleen op ons lewenstrand gelos het nie.
Stoor verse, lees vanlyn, kyk na onderrigsnitte, en meer!
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's