YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

2 SAMUEL 22:17

2 SAMUEL 22:17 Afrikaans 1983 (AFR83)

Van bo af het Hy sy hand uitgestrek en my gegryp, my uit geweldige waters uitgelig.

Deel
Lees 2 SAMUEL 22

2 SAMUEL 22:17 Bybel vir almal (ABA)

“Die Here steek sy hand uit die hemel en Hy gryp my, Hy tel my op uit die baie water.

Deel
Lees 2 SAMUEL 22

2 SAMUEL 22:17 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

Uit die hoogte het Hy sy hand uitgestrek, Hy het my gegryp, my uit groot waters getrek.

Deel
Lees 2 SAMUEL 22

2 SAMUEL 22:17 Afrikaans 1983 (AFR83)

Van bo af het Hy sy hand uitgestrek en my gegryp, my uit geweldige waters uitgelig.

Deel
Lees 2 SAMUEL 22

2 SAMUEL 22:17 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

“ Uit die hoogte het Hy sy hand uitgestrek, my gegryp, my uit die watermassa opgetrek.

Deel
Lees 2 SAMUEL 22

2 SAMUEL 22:17 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

Hy het van bo af gestuur, hy het my geneem; Hy het my uit baie waters getrek

Deel
Lees 2 SAMUEL 22

2 SAMUEL 22:17 Die Boodskap (DB)

Die Here het uit die hemel my hand gegryp en my uit die woeste water opgetrek.

Deel
Lees 2 SAMUEL 22

2 SAMUEL 22:17 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Van bo af het Hy sy hand uitgestrek en my gegryp, uit diepwaters het Hy my uitgetrek.

Deel
Lees 2 SAMUEL 22
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's