2 KORINTIËRS 3:4-5

2 KORINTIËRS 3:4-5 NLV

Dít is die vertroue wat ons op God stel, deur die bemiddeling van Christus. Nie dat ons op eie houtjie iets kan bedink asof dit ons eie breinkind is nie. Ons bekwaamheid kom van God