Moet nooit onbeskof met ’n ouer man praat nie, maar spoor hom met respek aan asof hy jou eie pa is. Praat met die jonger mans soos wat jy met jou eie broers sou praat. Vermaan die ouer vroue soos jou ma, en vermaan die jonger vroue met alle eerbied soos jou eie susters. Respekteer en versorg dié weduwees wat niemand anders het om na hulle om te sien nie.
Lees 1 TIMOTEUS 5
Luister na 1 TIMOTEUS 5
Deel
Vergelyk alle weergawes: 1 TIMOTEUS 5:1-3
Stoor verse, lees vanlyn, kyk na onderrigsnitte, en meer!
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's