Julle weet ook hoe ons – soos ’n pa met sy eie kinders maak – julle elkeen aangespoor en aangemoedig het om tot eer van God te lewe. Hy roep julle om deel te hê aan sy koningsheerskappy en heerlikheid.
Lees 1 TESSALONISENSE 2
Luister na 1 TESSALONISENSE 2
Deel
Vergelyk alle weergawes: 1 TESSALONISENSE 2:11-12
15 Dae
“Het jy gehoor Jesus kom terug?” – dit is die herinnering in hierdie eerste brief aan die Tessalonisense, wat almal uitdaag om “nog meer uit te blink” in geloof, hoop en liefde. Reis daagliks deur 1 Tessalonisense terwyl jy na die oudiostudie luister en uitgesoekte verse uit God se woord lees.
Stoor verse, lees vanlyn, kyk na onderrigsnitte, en meer!
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's