Sommige het deur die Jordaanrivier gegaan en na die gebied van Gad en Gilead gevlug. Intussen het Saul in Gilgal vertoef terwyl sy manskappe van vrees gebewe het. Soos afgespreek, het Saul sewe dae daar vir Samuel gewag, maar hy het nie opgedaag nie. Die manskappe het intussen begin dros. Toe beveel Saul: “Bring die brandoffer en die maaltydoffer hiernatoe!” Toe offer hy self die brandoffer.
Lees 1 SAMUEL 13
Deel
Vergelyk alle weergawes: 1 SAMUEL 13:7-9
Stoor verse, lees vanlyn, kyk na onderrigsnitte, en meer!
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's