1 KONINGS 2:3

1 KONINGS 2:3 NLV

Volg die vereistes van die HERE jou God en leef daarvolgens. Wees gehoorsaam aan sy gebooie, bevele, opdragte en bepalings soos dit opgeteken is in die voorskrifte van Moses. Jy sal dan suksesvol wees in alles wat jy doen en waar jy ook al gaan.

Gratis leesplanne en oordenkings oor 1 KONINGS 2:3

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid