1 JOHANNES 5:4-5

1 JOHANNES 5:4-5 NLV

want elkeen wat God as Vader het, oorwin die wêreld. Die oorwinning wat die wêreld verower het, is ons geloof. Wie anders kan dit wees wat die wêreld verower as die een wat bely dat Jesus die Seun van God is?

Video for 1 JOHANNES 5:4-5