1 KORINTIËRS 3:6-7

1 KORINTIËRS 3:6-7 NLV

My werk was om die saad te plant. Apollos moes dit natgooi. Maar God het laat groei. Wie plant en wie natgooi, is nie belangrik nie. Die belangrike Een is God, want dit is Hý wat laat groei.