1 KORINTIËRS 15:55-57

1 KORINTIËRS 15:55-57 NLV

“O dood, waar is jou oorwinning? Dood, wat het van jou angel geword?” Want sonde is die angel wat die dood veroorsaak. En dit is die wet wat aan die sonde sy slaankrag gee. Aan God kom ons dank toe – Hy wat aan ons die oorwinning oor die sonde en die dood gee deur Jesus Christus ons Here!

Video for 1 KORINTIËRS 15:55-57