ek bedoel nie julle eie gewete nie, maar die ander persoon s’n. Moet my vryheid dan ingeperk word deur iemand anders se gewetensbesware? As ek God kan dank vir die kos en dit geniet, is dit dan reg dat ek daarvoor veroordeel word? Wat julle ook al eet of drink of wat julle ook al doen, doen alles tot eer van God. Moenie die Jode aanstoot gee nie, ook nie vir die Grieke of vir die gemeente van God nie. Dit is ook my beleid. Ek probeer om almal in alles tegemoet te kom. Ek soek nie my eie voordeel nie, maar dié van baie ander met die oog op hulle verlossing.
Lees 1 KORINTIËRS 10
Luister na 1 KORINTIËRS 10
Deel
Vergelyk alle weergawes: 1 KORINTIËRS 10:29-33
24 dae
"Hoe moet 'n Christen lewe?" Is die onderwerp wat in die eerste brief aan die Korintiërs aangespreek word, en gee praktiese sorg en regstelling aan die kwessies wat jong Christene in die gesig staar. Reis daagliks deur 1 Korintiërs terwyl jy na die oudiostudie luister en uitgesoekte verse uit God se woord lees.
Stoor verse, lees vanlyn, kyk na onderrigsnitte, en meer!
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's