YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

Gewilde Bybelverse vanaf PSALMS 55

1

PSALMS 55:22

Afrikaans 1983

AFR83

Sy tong is gladder as botter, maar daar is oorlog in sy hart; sy woorde is so strelend soos olie, maar hulle is swaarde wat reg is om te steek.

Vergelyk

Verken PSALMS 55:22

2

PSALMS 55:17

Afrikaans 1983

AFR83

Maar ek roep na God, na die Here wat my sal red.

Vergelyk

Verken PSALMS 55:17

3

PSALMS 55:23

Afrikaans 1983

AFR83

Laat jou sorge aan die Here oor, Hy sal vir jou sorg. Hy sal die regverdige nie in die steek laat nie.

Vergelyk

Verken PSALMS 55:23

4

PSALMS 55:16

Afrikaans 1983

AFR83

Mag die dood my vyande oorval! Mag hulle onverwags neerdaal na die doderyk, want in hulle huise en harte heers daar boosheid.

Vergelyk

Verken PSALMS 55:16

5

PSALMS 55:18

Afrikaans 1983

AFR83

In die aand, in die môre en in die middag, heeldag kla en sug ek, en Hy hoor my roep.

Vergelyk

Verken PSALMS 55:18

6

PSALMS 55:1

Afrikaans 1983

AFR83

Vir die koorleier: met snarespel. 'n Gedig van Dawid.

Vergelyk

Verken PSALMS 55:1

Gratis leesplanne en oordenkings oor PSALMS 55

Vorige hoofstuk
Volgende hoofstuk
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's