PSALMS 55:18
PSALMS 55:18 Bybel vir almal (ABA)
Ek kla en sug die hele dag lank, in die aand, in die oggend, in die middag, en die Here hoor wat ek vra.
Deel
Lees PSALMS 55PSALMS 55:18 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Saans en smôrens en smiddags klaag ek en steun, en Hy hoor my stem.
Deel
Lees PSALMS 55PSALMS 55:18 Afrikaans 1983 (AFR83)
In die aand, in die môre en in die middag, heeldag kla en sug ek, en Hy hoor my roep.
Deel
Lees PSALMS 55PSALMS 55:18 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
In die aand, in die oggend en in die middag het ek gekla en gesteun; maar Hy het my stem gehoor.
Deel
Lees PSALMS 55PSALMS 55:18 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Hy het my siel in vrede gered uit die geveg wat teen my was, want daar was baie by my.
Deel
Lees PSALMS 55