Enige tyd van die dag of nag kan ek met Hom praat. Ek kla en sug. Ek sal vir die Here sê wat my pla. Ja, ek sal heeldag my hart vir Hom oopmaak. Hy weet wat my ongelukkig maak. Hy help my as ek sy hulp vra.
Lees Psalms 55
Deel
Vergelyk alle weergawes: Psalms 55:18
Stoor verse, lees vanlyn, kyk na onderrigsnitte, en meer!
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's