PSALMS 55:23
PSALMS 55:23 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)
Gee jou kommer oor aan die HERE. Hy sal vir jou sorg. Hy sal gelowiges nie teleurstel nie.
Deel
Lees PSALMS 55PSALMS 55:23 Bybel vir almal (ABA)
Jy moet vir die Here vra om jou probleme te dra, Hy sal jou help. Hy sal 'n mens wat reg lewe, nie laat val en laat bly lê nie.
Deel
Lees PSALMS 55PSALMS 55:23 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Werp jou sorg op die HERE, en Hy sal jou onderhou; Hy sal nooit die regverdige laat wankel nie.
Deel
Lees PSALMS 55PSALMS 55:23 Afrikaans 1983 (AFR83)
Laat jou sorge aan die Here oor, Hy sal vir jou sorg. Hy sal die regverdige nie in die steek laat nie.
Deel
Lees PSALMS 55PSALMS 55:23 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Werp jou las op die HERE; Hy sal jou versorg, Hy sal nooit toelaat dat die regverdige wankel nie.
Deel
Lees PSALMS 55