1
MARKUS 10:45
Afrikaans 1983
Die Seun van die mens het ook nie gekom om gedien te word nie, maar om te dien en sy lewe te gee as losprys vir baie mense.”
Vergelyk
Verken MARKUS 10:45
2
MARKUS 10:27
Jesus het reguit na hulle gekyk en gesê: “Vir mense is dit onmoontlik maar nie vir God nie, want vir God is alles moontlik.”
Verken MARKUS 10:27
3
MARKUS 10:52
Jesus sê daarop vir hom: “Jy kan maar gaan. Jou geloof het jou gered.” Dadelik kon hy sien en het hy op die pad agter Jesus aan gegaan.
Verken MARKUS 10:52
4
MARKUS 10:9
Wat God dan saamgevoeg het, mag 'n mens nie skei nie.”
Verken MARKUS 10:9
5
MARKUS 10:21
Jesus het na hom gekyk en hom liefgekry en vir hom gesê: “Net een ding kom jy kort. Gaan verkoop alles wat jy het, en gee die geld vir armes, en jy sal 'n skat in die hemel hê. Kom dan terug en volg My!”
Verken MARKUS 10:21
6
MARKUS 10:51
Jesus vra vir hom: “Wat wil jy hê moet Ek vir jou doen?” “Rabboeni,” sê die blinde man vir Hom, “dat ek kan sien.”
Verken MARKUS 10:51
7
MARKUS 10:43
Maar by julle moet dit nie so wees nie. Elkeen wat in julle kring groot wil word, moet julle dienaar wees
Verken MARKUS 10:43
8
MARKUS 10:15
Dit verseker Ek julle: Wie die koninkryk van God nie soos 'n kindjie ontvang nie, sal daar nooit ingaan nie.”
Verken MARKUS 10:15
9
MARKUS 10:31
Maar baie wat eerste is, sal laaste wees, en wat laaste is, eerste.”
Verken MARKUS 10:31
10
MARKUS 10:6-8
Maar van die begin af, van die skepping af, ‘het God hulle man en vrou gemaak.’ ‘Daarom sal 'n man sy vader en moeder verlaat en saam met sy vrou lewe, en hulle twee sal een wees,’ sodat hulle nie meer twee is nie, maar een.
Verken MARKUS 10:6-8
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's