MARKUS 10:27
MARKUS 10:27 Bybel vir almal (ABA)
Jesus het lank na hulle gekyk. Hy het gesê: “Mense kan nie self inkom nie, maar God kan hulle laat inkom. God kan alles doen wat Hy wil doen.”
Deel
Lees MARKUS 10MARKUS 10:27 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Maar Jesus het hulle aangekyk en geantwoord: By mense is dit onmoontlik, maar nie by God nie; want by God is alle dinge moontlik.
Deel
Lees MARKUS 10MARKUS 10:27 Afrikaans 1983 (AFR83)
Jesus het reguit na hulle gekyk en gesê: “Vir mense is dit onmoontlik maar nie vir God nie, want vir God is alles moontlik.”
Deel
Lees MARKUS 10MARKUS 10:27 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Jesus het stip na hulle gekyk en gesê: “By mense is dit onmoontlik, maar nie by God nie, want by God is alles moontlik. ”
Deel
Lees MARKUS 10MARKUS 10:27 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
En Jesus het hulle aangekyk en gesê: By mense is dit onmoontlik, maar nie by God nie, want by God is alle dinge moontlik.
Deel
Lees MARKUS 10