1
I TIMÓTHEÜS 6:12
Afrikaans 1933/1953
Stry die goeie stryd van die geloof, gryp na die ewige lewe, waartoe jy ook geroep is en die goeie belydenis voor baie getuies afgelê het.
Vergelyk
Verken I TIMÓTHEÜS 6:12
2
I TIMÓTHEÜS 6:10
Want die geldgierigheid is 'n wortel van alle euwels; en omdat sommige dit begeer, het hulle afgedwaal van die geloof en hulleself met baie smarte deurboor.
Verken I TIMÓTHEÜS 6:10
3
I TIMÓTHEÜS 6:6
Maar die godsaligheid saam met vergenoegdheid is 'n groot wins.
Verken I TIMÓTHEÜS 6:6
4
I TIMÓTHEÜS 6:7
Want ons het niks in die wêreld ingebring nie; dit is duidelik dat ons ook niks daaruit kan wegdra nie.
Verken I TIMÓTHEÜS 6:7
5
I TIMÓTHEÜS 6:17
Beveel die rykes in die teenwoordige wêreld om nie hoogmoedig te wees nie en ook nie hulle hoop te stel op die onsekerheid van die rykdom nie, maar op die lewende God wat ons alles ryklik verleen om te geniet
Verken I TIMÓTHEÜS 6:17
6
I TIMÓTHEÜS 6:9
Maar die wat ryk wil word, val in versoeking en strikke en baie dwase en skadelike begeerlikhede wat die mense laat wegsink in verderf en ondergang.
Verken I TIMÓTHEÜS 6:9
7
I TIMÓTHEÜS 6:18-19
dat hulle goed moet doen en ryk wees in goeie werke, vrygewig, mededeelsaam, en vir hulle 'n skat weglê, 'n goeie fondament vir die toekoms, sodat hulle die ewige lewe kan verwerf.
Verken I TIMÓTHEÜS 6:18-19
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's